Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Malelane Rest Camp

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bungalow BG3
Selfsorg.
Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfooi in.
Bungalow BG4
Selfsorg.
Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfooi in.
Kampeerplek CK6P
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfooi in.
Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs in noodgevalle sal gaste wat laat aankom met voorafbespreekte akkommodasie by kampe binne 10 km radius van 'n hekingang toegelaat word, onderhewig aan die volgende omstandighede:
* By Giriyondo, Pafuri, Phabeni or Phalaborwa hekke word dit onder geen omstandighede toegelaat nie
* Geen laat aankoms na 21:00 onder enige omstandighede nie
* Daar word 'n ekstra fooi per voertuig gehef: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
* Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word
* Bewys van noodgeval wat laat aankoms veroorsaak het, sal versoek word

'n Ekstra koste vir ekstra voertuie geld: R710 per voertuig met 8 of minder passasiers en R1490 per voertuig met 9 of meer passasiers.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye oop:
Oktober: 05:30
November tot Januarie: 04:30
Februarie tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye toe:
Augustus tot Oktober: 18:00
November tot Februarie: 18:30
Maart tot April: 18:00
Mei tot Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R 414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 109 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malelane Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArjEQn1HQtyLUuPSAB67rdmm9aA7Xtw8gFLGrlzJuhjuHOtIWk5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Malelane Camp Road Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.476555444252 31.511372938658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang