Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Mata Mata Rest Camp

Selfsorg
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
CK6P
Vanaf
Vanaf R 414
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

'n Maksimum van 6 gaste, 1 karavaan met 'n tent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of gemotoriseerde karavaan word per kampplek toegelaat. Die kampplekke maak van gemeenskaplike ablusiegeriewe gebruik. Die kampplekke het kragpunte, maar die kamp het daagliks tussen 21:00 en 05:00 geen elektrisiteit nie. Ekstra voertuie betaal 'n addisionele fooi per nag.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring. Tariewe sluit 'n 1% gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 per dag vir buitelandse besoekers, R208 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is geen elektrisiteit in die kamp vanaf 21h30 tot 05h00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, maar dit is baie brak.
Gaste moet nagritte en begeleide dag-staptoere by ontvangs bespreek.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Chalet CH2
Vanaf
Vanaf R 1 313
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalets het elkeen 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalets het lugversorging. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en kookgeriewe. Elke chalet het 'n patio area met braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring. Tariewe sluit 'n 1% gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 per dag vir buitelandse besoekers, R208 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is geen elektrisiteit in die kamp vanaf 21h30 tot 05h00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, maar dit is baie brak.
Gaste moet nagritte en begeleide dag-staptoere by ontvangs bespreek.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Riverfront Chalet RF2
Vanaf
Vanaf R 2 222
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalets het elkeen 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalets het lugversorging. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en kookgeriewe. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke chalet het 'n patio area met braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring. Tariewe sluit 'n 1% gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 per dag vir buitelandse besoekers, R208 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is geen elektrisiteit in die kamp vanaf 21h30 tot 05h00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, maar dit is baie brak.
Gaste moet nagritte en begeleide dag-staptoere by ontvangs bespreek.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Chalet FCH6
Vanaf
Vanaf R 2 222
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalets het elkeen 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalets het lugversorging. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en kookgeriewe. Elke chalet het 'n patio area met braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring. Tariewe sluit 'n 1% gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 per dag vir buitelandse besoekers, R208 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is geen elektrisiteit in die kamp vanaf 21h30 tot 05h00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, maar dit is baie brak.
Gaste moet nagritte en begeleide dag-staptoere by ontvangs bespreek.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Riverfront Chalet RF4
Vanaf
Vanaf R 3 409
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalets het elkeen 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalets het lugversorging. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en kookgeriewe. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke chalet het 'n patio area met braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring. Tariewe sluit 'n 1% gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 per dag vir buitelandse besoekers, R208 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is geen elektrisiteit in die kamp vanaf 21h30 tot 05h00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, maar dit is baie brak.
Gaste moet nagritte en begeleide dag-staptoere by ontvangs bespreek.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Riverfront Chalet RF4Z
Vanaf
Vanaf R 3 409
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is aangepas vir gaste wat moeilik beweeg en het wye deure, rolstoeltoeganklike storte, relings om aan vas te hou en drukkrane. Die chalet het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalet het lugversorging. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en kookgeriewe. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke chalet het 'n patio area met braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Die tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring. Tariewe sluit 'n 1% gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 per dag vir buitelandse besoekers, R208 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is geen elektrisiteit in die kamp vanaf 21h30 tot 05h00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, maar dit is baie brak.
Gaste moet nagritte en begeleide dag-staptoere by ontvangs bespreek.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R 414
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 162 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R360, Kgalagadi-oorgrenspark, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjv56Zb61a8yTxZB9T8rpbYrY6RhMAVSwUzm5DnjE1Dp7S8KYQI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense Off the R360 Kgalagadi Transfrontier Park 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.767214 20.000207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang