Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Natures Valley Rest Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 23 resensies vir SANParks Natures Valley Rest Camp
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Anna-maria R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria R

Awesome.

Our stay was awesome, went hiking and fishing with the family. Place was clean and pleasantly welcoming. A definite return from us.

Rudy R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy R

Paradys. Punt.

Geen kano's? Dis 'n jammerte.

Khuselwa Y - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Khuselwa Y

We enjoyed our stay very well.

The linen was very neat and the place was spotless.

Tertia N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia N

Nice place, booking very difficult.

The forest huts are cozy and cute, the paths through the forest are magical for the kids to explore, the kayaks are well maintained. Lovely safe swimming in the river and estuary. The booking process was an absolute nightmare. It took so many tries to pay the deposit that the bank cancelled our credit card. The website indicated no availability, but when we got there, 90% of the accommodation was empty.

Leon J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Leon J

Bly weg. Onprofessioneel. Deurmekaar. Sirkus.

Absolute sirkus om met die verblyf enige reelings te probeer tref. Ons het op 5 Februarie teen 11h55 daar aangekom en volgens hulle rekords was daar geen bespreking vir ons. Hulle het wel "loadshedding" gedurende daai tyd gehad en het ons ingelig dat hulle stelsel 5 min later sou aankom, en dat hulle weer sal "double-check" en net na 12h00 sou laat weet. Hou ingedagte dat ons vir 5 dae lank die Otter gestap het, en was taamlik moeg en lyfseer teen die tyd. Nog 'n uur het verby gegaan sonder enige terugvoering, en ons het maar in die pad geval om alternatiewe verblyf in Plett te gaan soek. 2 ure later het hulle ons toe laat weet dat hulle deur mekaar was, en dat die bespreking wel ons sin is. Verskriklik onprofessioneel en definitief nie 'n lekker ervaring nie. Hoop nie ek hoef ooit weer met hulle paaie te kruis nie. Verblyf was reeds betaal, en het alles verloor.

Denise Monica S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise Monica S

The forest hut was a great experience!

The forest hut was as expected, it was great to stay close to the water.

Andrew G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew G

Very clean and pleasant - will book again for a longer stay.

We were late arrivals and all was organised exceptionally well.

Debbie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Absolutely amazing.

Everyone was absolutely friendly except the lady in the main office. She was impatient and in a hurry to get home.

Keegan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan B

Great time with beautiful hiking trails and most relaxing stay.

I would definitely go again. Definitely my new favourite spot along the Garden Route. Highly recommended.

Tammy W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy W

Lovely and peaceful.

Lovely and peaceful and very recommended.

Frans M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans M

Gerieflik en goed toegerus.

Pragtige natuur en omgewing. Eenheid skoon netjies goed toegerus. Badkamers kort aandag.

Lize B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Perfekte naweekwegbreek in die bos!

Buiteseisoen is hierdie 'n juweel!

David W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Excellent.

Our stay was excellent, Jamima was extremely helpful and friendly, we felt so welcome and our forest hut exceptional. The staff at De Wasselot Restcamp made our stay very rewarding.

Billy C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Billy C

Dit was okay, maar nie die geld of ry werd nie.

Die chalets is maar vreeslik opmekaar, so as jy bietjie wil wegbreek en nie verplig wil voel om met vreemde mense te gesels nie, is hierdie nie die plek om heen te gaan nie, tensy jy albei chalets bespreek, want tussen die 2 braai-areas is daar 1 tafel wat gedeel moet word. Inklok-tye is redelik laat, eers 2 uur, so as jy enige iets lekker wil doen, moet jy maar 2 dae of langer bespreek. Ons wou 'n staproete gaan doen, maar daar was vir ons gesê sy sal dit eers die volgende dag vir ons gee. SANParks oor die algemeen is baie goed. Ek sal veel eerder Ebb & Flow toe gaan vir die geld, maar ek dink nie ek sal sommer weer na Natures Valley Rest Camp gaan nie.

Leon D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Pragtig, vreedsaam en billik.

Pragtige omgewing met baie voëls. Hut 1 het 'n uitsig oor die water. Skoon, netjiese akkommodasie. Vriendelike personeel. Baie billik. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Mariska S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Nature at its best!

The most beautiful and peaceful place, not too expensive and lots to do around.

Pieter C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Pragtig.

Sou graag kragkonneksie by staanplek wou gehad het vir yskas. Ablusie was nie skoon nie met min plek vir klere wanneer jy stort. Vullishouer by staanplekke onder bome nie bobbejaan-veilig. Ape was lastig en kon niks oophou.

Penny G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny G

Lovely location, friendly staff and clean huts with good basic facilities.

We would have loved more time to explore the area further from this convenient base.

Dion V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dion V

Lekker, maar swak toegerus.

Geen kussingslope of handdoeke nie. Geen teelepels of braaigereedskap of vadoek nie.

Asieff K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Asieff K

Awesome place.

Took my 78 year old father for an as near camping experience as possible. We loved the accommodation and the facilities. The view in front of the forest hut was not maintained. Had two bushes that needed to be trimmed or removed and would completely change the experience of the view and stay. Litter everywhere. Baboons were a problem, but messes where not cleaned up at all. Place is fantastic. Price was good. Did not enjoy paying additional conservation fees. Should just be included into the price so that it feels less like being taken for a ride. Will definitely go back.

Marlene K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene K

Fantastiese omgewing, maar traumatiese verblyf.

De Vasselot word tans bestuur deur die bobbejane en ape van die omgewing. Voordat Sanparke dit nie begin bestuur nie, kan dit nie aanbeveel word as 'n veilige omgewing vir veral kinders nie. Die bobbejane en ape is glad nie bang vir die mense nie, en alles moet toegesluit word in jou hut. Jou kos word deur hulle gegryp al is jy binne die hut, en die deur is oop. Hulle skrik nie vir jou nie, en staan glad nie terug as jy hulle verjaag nie. Hulle het ons kosrantsoene gesteel deur toegang deur 'n venster te kry, en chaos so gesaai binne die hut. Ons kon hulle nie verwilder nie. Indien jy by die hut is, moet jy maar jou deure toe hou, en die vensters. Verder is die omgewing fantasties, en daar is heerlike staproetes om te doen. Dit is 'n wonderwêreld vir die hele gesin, maar weens die bobbejane ongelukkig nie veilig nie.

Sonet K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonet K

Slegs kampers.

Die natuur is skoon en asemrowend mooi. Ons is ongelukkig oor die ablusiegeriewe wat nie skoon was nie. Alhoewel ons in 'n hut gebly het sou dit lekker gewees het om 'n vars handdoek te kry die volgende dag a.g.v die stormreën die vorige nag/dag. Ons skiet dit glad nie af nie, het net bietjie meer verwag in vergelyking met ander SANParke.

Carl-adriaan H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl-adriaan H

Heerlike wegbreek in asemrowende natuurskoon!

Let op inkloktye - dit verskil van die tye op die webtuiste!

Vanaf
Vanaf R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 416 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature's Valley, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj22n9Aq0Ikmq9LmnrUFfHLfVvWxkzgGIfALDzihqy6gCm3OkH7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R358 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Nature's Valley Garden Route National Park 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.9706812 23.56212843373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang