SANParks Natures Valley Rest Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalet 2bd + Dsc (CH2/4)
-
Selfsorg
- Woudhut (FH2)
-
Selfsorg
- Kampeerterrein (CK6)
- Tariewe is op kampeerbasis en gaster moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R120 per dag vir buitelandse besoekers en R60 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParks Natures Valley Rest Camp se hektye:
Hektye: 06:00 - 18:00
Sekuriteit: 18:00 - 07:00
Gaste wat laat inklok: Sleutels sal by die hekke gelos word vir oornagbesoekers wat na 18:00 arriveer (gaste wat laat wil inklok moet dit asb. vooraf reël).
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerterreine:
’n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met ’n sytent, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of motorkaravaan word toegelaat per kampeerplek. Ekstra voertuie betaal ’n addisionele fooi per nag.
Beligting buite op die kampeerterrein is beperk, so gaste met ’n flits/koplig hê wanneer hulle wanneer hulle in die aand rondloop.
Die kampeerterreine het nog nie elektrisiteit nie.
Let asb. op dat die gebruik van verlengingskoorde om krag na die kampplek aan te lê, verbied word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
- Kapasiteit: 416 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nature's Valley, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang