Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Natures Valley Rest Camp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Vera B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

'n Stukkie hemel op aarde, behalwe vir die lastige bobbejane. Ons gesin van vier het 3 dae hier gekamp en wou nie huis toe gaan nie. Die kampplekke is ruim en byna almal onder bome, so jy voel deel van die woud. Die kombuis en badkamers is baie netjies en skoon, met die beste storte van ons trippie. Die bobbejane wat soggens doodluiters die kamp binne stap, is egter 'n groot probleem. Al het ons probeer om alle kos weg te bêre, het een steeds ons beskuitblik gegryp en daarmee weggehardloop. Hulle is glad nie bang vir veral jonger kinders nie, en my jongste was regtig bang om soggens alleen by die tent te bly as ons dalk badkamer toe moes gaan. Ten spyte daarvan dat ons alle kos in die waentjie toegesluit het toe ons Stormsrivier toe is, het die bobbejane ons tente oopgerits en onder andere my hele

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-maria R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Awesome. Our stay was awesome, went hiking and fishing with the family. Place was clean and pleasantly welcoming. A definite return from us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Paradys. Punt. Geen kano's? Dis 'n jammerte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Lovely walks and beautiful surroundings. Wonderful stay, baboons were a bit scary, but no need to worry, they were not aggressive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Khuselwa Y
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

We enjoyed our stay very well. The linen was very neat and the place was spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Baie lekker. Baie lekker. Net jammer ons moes vra vir 'n rooster, wynglase en braai-gereedskap. Dit was altyd daar. Hulle het ook nie die huisie of stoep gevee tydens ons verblyf nie. Verder was alles wonderlik en mooi.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Nice place, booking very difficult. The forest huts are cozy and cute, the paths through the forest are magical for the kids to explore, the kayaks are well maintained. Lovely safe swimming in the river and estuary. The booking process was an absolute nightmare. It took so many tries to pay the deposit that the bank cancelled our credit card. The website indicated no availability, but when we got there, 90% of the accommodation was empty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon J
1 nag Saam met vriende
1.6
Feb 2024

Bly weg. Onprofessioneel. Deurmekaar. Sirkus. Absolute sirkus om met die verblyf enige reelings te probeer tref. Ons het op 5 Februarie teen 11h55 daar aangekom en volgens hulle rekords was daar geen bespreking vir ons. Hulle het wel "loadshedding" gedurende daai tyd gehad en het ons ingelig dat hulle stelsel 5 min later sou aankom, en dat hulle weer sal "double-check" en net na 12h00 sou laat weet. Hou ingedagte dat ons vir 5 dae lank die Otter gestap het, en was taamlik moeg en lyfseer teen die tyd. Nog 'n uur het verby gegaan sonder enige terugvoering, en ons het maar in die pad geval om alternatiewe verblyf in Plett te gaan soek. 2 ure later het hulle ons toe laat weet dat hulle deur mekaar was, en dat die bespreking wel ons sin is. Verskriklik onprofessioneel en definitief nie 'n lekker ervaring nie. Hoop nie ek hoef ooit weer met hulle paaie te kruis nie. Verblyf was reeds betaal, en het alles verloor.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Denise Monica S
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

The forest hut was a great experience! The forest hut was as expected, it was great to stay close to the water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1370

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 416 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature's Valley, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj22n9Aq0Ikmq9LmnrUFfHLfVvWxkzgGIfALDzihqy6gCm3OkH7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R358 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Nature's Valley Garden Route National Park 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.9706812 23.56212843373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang