Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Storms River Mouth Camping Sites

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir SANParks Storms River Mouth Camping Sites
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anneke S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Verskeidenheid aktiwiteite om te doen.

Veilige plek. Almal vriendelik met mekaar. Beveel plek beslis aan. Sal beslis weer daar kuier.

Karline K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karline K

Rustig en skoon.

Skoon badkamers, rustige atmosfeer, vriendelike personeel, goed uitgemerkte kampplekke!

Adel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Fantasties, rustige omgewing met pragtige staproetes en natuurskoon.

Skoon ablusieblokke, netjiese terrein.

Vanessa B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Asemrowende uitsig en lekker staproetes.

Die verblyf was baie lekker. Kragpunt was beskikbaar. Ambulans was skoon en netjies.

Hein F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein F

Excellent and safe.

Best campsite, beautiful, safe, friendly staff.

John B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Seafront site. Absolutely magnificent.

Very well-managed nature/conservation area with sea views and forest trails to wander on. It's was quiet and other travellers all respectful of each other's needs to commune with nature.

Glenn M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn M

Great Camping.

This is raw beauty! Loud crashing waves, simply breathtaking views! Well-maintained camp stands. Will be returning to stay longer.

Louise C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise C

Dit was nie heeltemal wat ons verwag het nie.

Die ablusie se storte kort dringend aandag. Die vloere is heeltyd nat omdat die stortgordyne nie tot op die vloer hang nie. Dit is uiters gevaarlik en baie glad. Die toilette skuif rond en is nie behoorlik vas teen die muur nie. Die winkel het 'n beperkte aantal items en daar is nie 'n restaurant soos aangedui nie. Dit is slegs 'n paar braaiers waarvan jy iets kan koop. Ons sal nie weer gaan nie.

Carine L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L

Heerlik.

Baie mooi. Ons het heerlik gekamp. Sal dit beslis aanbeveel.

Walter D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Walter D

Dissapointed.

Very disappointed, as we were booked for 3 days. Paid for the entire stay. Left after the first day. Venue under construction. The ablution block is under maintenance and no one prior to booking informed us about this.

Antoinette K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Pragtige natuur.

Baie netjiese oord met pragtige natuur.

Randall A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall A

Fantastic.

Everything was in order and cleaned everyday.

Anel E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Heerlike ervaring teen die see.

Die ruskamp teen die see is 'n spesiale ervaring. Regtig 'n mooi omgewing. Gedruis van die see maak dat mens nie bewus is van ander mense om jou nie. Badkamers is skoon maar kan opgeknap word.

Kobus B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Dit is fantastiese mooi plek om te gaan rus of vakansie te hou.

Die kampplekke is bitter netjies en so ook die ablusieblokke. Nader aan die see sal jy nie sommer gekamp kry nie. Ek sal die karavaan staanplekke vir enige persoon aanbeveel wat hou van mooi natuurskoon.

Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 546 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormsrivier-afdeling, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACaeIKxDlfITDafl3vYdOvNxOxmsm3tB51S7AF89TmTiHOs6yCa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Storms River Section Garden Route National Park 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.022751228797 23.887273470964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang