Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Storms River Mouth Camping Sites

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Karavaan-staapplek CK6CPV
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Tentstaanplek CK6TP
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Karavaanstaanplek CK6CP
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Tentstaanplek CK6T
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R272 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R136 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort, en R68 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwonders met 'n ID sal vereis word wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die Stormsrivier-hektye:
Hektye: 06:00 tot 18:00
Sekuriteit: 18:00 - 07:00
Laat inklok: Sleutels sal by die hekke gelos word vir oornagbesoekers wat na 18:00 arrivieer (vooraf reëlings moet asb. getref word).

Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die nasionale parke is streng verbode.
Die swembad by Storms River Mouth Rest Camp (Tsitsikamma-afdeling) is slegs vir inwonende gaste.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n flits of koplampie benodig om snags buite te loop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasie of aanpassing van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum beloop 'n kansellasiefooi volgens 'n glyskaal en dis gebaseer op die totale besprekingsfooi en wissel tussen 50% en 100%.

Vanaf
Vanaf R 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 546 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormsrivier-afdeling, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACaeIKxDlfITDafl3vYdOvNxOxmsm3tB51S7AF89TmTiHOs6yCa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Storms River Section Garden Route National Park 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.022751228797 23.887273470964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang