Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Storms River Mouth Camping Sites

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Anneke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Verskeidenheid aktiwiteite om te doen. Veilige plek. Almal vriendelik met mekaar. Beveel plek beslis aan. Sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karline K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig en skoon. Skoon badkamers, rustige atmosfeer, vriendelike personeel, goed uitgemerkte kampplekke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Fantasties, rustige omgewing met pragtige staproetes en natuurskoon. Skoon ablusieblokke, netjiese terrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Asemrowende uitsig en lekker staproetes. Die verblyf was baie lekker. Kragpunt was beskikbaar. Ambulans was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein F
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Excellent and safe. Best campsite, beautiful, safe, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Seafront site. Absolutely magnificent. Very well-managed nature/conservation area with sea views and forest trails to wander on. It's was quiet and other travellers all respectful of each other's needs to commune with nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Great Camping. This is raw beauty! Loud crashing waves, simply breathtaking views! Well-maintained camp stands. Will be returning to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2023

Dit was nie heeltemal wat ons verwag het nie. Die ablusie se storte kort dringend aandag. Die vloere is heeltyd nat omdat die stortgordyne nie tot op die vloer hang nie. Dit is uiters gevaarlik en baie glad. Die toilette skuif rond en is nie behoorlik vas teen die muur nie. Die winkel het 'n beperkte aantal items en daar is nie 'n restaurant soos aangedui nie. Dit is slegs 'n paar braaiers waarvan jy iets kan koop. Ons sal nie weer gaan nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Carine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Heerlik. Baie mooi. Ons het heerlik gekamp. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2022

Dissapointed. Very disappointed, as we were booked for 3 days. Paid for the entire stay. Left after the first day. Venue under construction. The ablution block is under maintenance and no one prior to booking informed us about this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 546 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormsrivier-afdeling, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACaeIKxDlfITDafl3vYdOvNxOxmsm3tB51S7AF89TmTiHOs6yCa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Storms River Section Garden Route National Park 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.022751228797 23.887273470964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang