SANParks Tanqua Guesthouse Complex
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tanqua Kothuis FA8
-
Tariewe geld vir selfsorg.
Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfonds in. - Tanqua Eenheid 2 GH4
-
Tariewe geld vir selfsorg.
Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfonds in. - Tanqua Eenheid 3 GH4
-
Tariewe geld vir selfsorg.
Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfonds in. - Tanqua Eenheid 1 GH4
-
Tariewe geld vir selfsorg.
Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfonds in.
Huisreëls
Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R200 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R100 vir SADC-burgers en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Die laaste vulstasies (van die park se kantore af) is Ceres wat 180 km hiervanaf is, Calvin (110 km), Sutherland (140 km) en Middelpos.
Diesel is beskikbaar in die park.
Daar is geen winkels, restaurante of OTM's in die park nie.
Daar is geen selfoonopvangs in die park of die hooftoegangspaaie nie.
Hout is te koop in die park.
Gaste moet asb. versigtig wees wanneer hulle in die area bestuur. Die klippe op die grondpad is skerp en dikwels los. Hulle moet versigtig wees om die draai en wanneer daar skielik gestop word. Hou asb. in gedag hoeveel petrol en water gebruik gaan word. Onthou dat die naaste vulstasies slegs in Ceres, Sutherland, Middelpos en Calvinia is. Oorweeg om 'n ekstra houer met petrol/diesel in te pak.
Ons stel voor dat gaste na die park kom met ’n voertuig wat ’n hoë grondvryhoogte en goeie bande het.
Alle paaie in die park is grondpaaie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Wilde diere mag onder geen omstandighede gevoer word nie.
Geen diere mag in die Nasionale Park ingebring word nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang