Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Tanqua Guesthouse Complex

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap
  • Vanaf R939 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParke Tanqua Gastehuiskompleks is in die Tankwa Karoo Nasionale Park geleë. Die manjifieke Tankwa Karoo Nasionale Park strek oor die grens van die Noord- en Wes-Kaap provinsies, met die Roggeveld-platorand in die ooste, Cederberge in die weste, en Klein Roggeveldberge in die suide.

Die Tanqua Gastehuiskompleks is baie gerieflik geleë op die suidelike grens van die Tankwa Karoo Nasionale Park en 'n hanetreetjie van die Oudebaaskraaldam af. Die Tanqua Gastehuis, wat ietwat soos 'n woestynfort gebou is, was voorheen deur Esther en Alewyn Burger besit en later in 2007 by die Tankwa Nasionale Park ingelyf.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid akkommodasie en het gasheer gespeel vir troues, spanbou-oefeninge sowel as film- en kommersiële sessies. 'n Lugstrook van 900 m is ook langs die hoofgebou geleë, wat gaste toelaat om in te vlieg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1309

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap
  • Gaste dink SANParks Tanqua Guesthouse Complex het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R939
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R939
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKnzGrNg6h4ywGweWB95BHP9Z8t9qrhh9DCySk2sTH1C2sEgFri?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R939 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.398666502412 19.845047296312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang