Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santana 107

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-straat, Margate Noord, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 220 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santana 107 is 'n pragtige, ruim selfsorgwoonstel in die veilige Santana Vakansieoord in Margate aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die Santana-kompleks bied direkte toegang tot die strand en is lekker naby die Margate- en Manaba-strande, sowel as talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamers en die leefarea. Daar is ’m slaapbank in die sitarea vir 2 klein kinders.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele in. Die sitarea het sitplek, 'n slaapbank met slaapplek vir 2 klein kinders en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig.

Die Santana Vakansieoord bied 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek. Die oord beskik ook oor 'n gemeenskaplike verhitte swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders. Daar is ook putt-putt, wasgoedgeriewe, ekstra parkeerplek en 'n restaurant, teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 694

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Duke-straat, Margate Noord, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-straat, Margate Noord, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA857db3bc4d6701a9413352a8bef7e95dd17fbfcfcc587260807196dd8ddf21276ce50b32265ea6df3722d748bf9770aa552d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Duke Road Margate North 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.859083597728 30.373201624329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang