Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Thira 50

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R406 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Slegs gesinsbesprekings word toegelaat.

Die tariewe sluit linne en handdoeke, asook 'n standaard-vertrekskoonmaak in.

'n Verwelkomingspakkie met tee, koffie, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handseep, stortjel, bevogtiger, swartsak en 'n skottelgoedsponsie word voorsien.

’n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Verder sal gaste ’n gratis skoonmaakdiens en skoon linne en handdoeke op die 8ste dag van hul verblyf ontvang. Indien gaste ekstra skoon linne en handdoeke benodig, is dit teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Let daarop dat die tarief slegs van toepassing is op verblyf vir 4 gaste.

Let asb. dat gaste nie op Kersdag of Nuwejaarsdag sal kan in- of uitklok nie.

Die verblyf is streng geskik vir gesinsvakansieverblyf en besprekings vir groepe van gaste onder die ouderdom van 25 en besprekings vir Matric Rage-vakansies word nie toegelaat nie.

As gevolg van 'n boombesmetting mag geen hout, insluitend vuurmaakhout of nuwe bome, in Santorini ingebring word nie.

Voertuie wat verkeerd geparkeer is se wiele sal vasgeklem word en 'n boete van R2000 sal opgelê word.

Daar is beperkte, ontoegekende gasteparkeerplek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc69996ac98040bb8755b69101cf9b0faecd2456373712a53fcfefe907c95fa0215eb4a04a2ac3bc74cedf87ae1fa4a2c920?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920 per nag (plek vir 4) 101 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.52224943108 31.225679746125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang