Santorini Unit J
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 565 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santorini Unit J bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is gerieflik geleë naby Margate se hoofswemstrand, die Margate-pier, restaurante, vermaakgeriewe en winkels.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, en 'n sit- en eetarea. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens, en maak van die tweede badkamer gebruik. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n TV met DStv-kanale en lugversorging in die sitkamer. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n buite-etenstafel, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die see. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en gaste is welkom om daarvan gebruik te maak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 242
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini Unit J het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal