Sara's Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R750 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag op die voorstoep gehang word nie.
Geen musiek mag op die stoep of in die gange gespeel word nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 06:00.
’n Boete sal uitgereik word indien enige van die huisreëls oortree word.
Die stoepafdakke moet slegs gebruik word wanneer daar 'n ligte briesie is. As die wind optel of gaste die woonstel gaan verlaat, moet hulle die afdak asb. terugdraai en dit nie uitlaat nie aangesien dit beskadig sal word.
Die raamlose skuifdeure moet stadig oopgemaak word deur een paneel op 'n slag te skuif. Gebruik asb. die rekkoord om te verseker dat hulle nie in die wind rondwaai wanneer hulle in die oop posisie is nie. Gaste moet asb. vra as hulle onseker is sodat geen skade aangerig word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid DD5 Goose Valley Gholf-landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang