Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Savanna Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Verity B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het lekker oorgeslaap! Ons het baie lekker gebly. Savanna was 'n koel oase na 'n lang reis. Lieflike swembad, heerlike aandete, gasvrye gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons het net oornag - en sal dit beslis weer doen. Die plek is asemrowend mooi. Daar is diere op die plaas en hulle is baie hulpvaardig met kos en drankies by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenne O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Net wat jy nodig het na die lang pad. Ons het baie lekker gebly. Het later opgedaag as wat ons beplan het, maar ons is steeds vriendelik ontvang. Aandete was vir ons warm gehou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Affordable, neat, well-situated and friendly service. We had a lovely, warm overnight stay here. Perfectly situated for travel from or to South Africa. Very affordable and the host was very friendly and accommodating. Would definitely recommend. The breakfast was also lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende halfpadplek. Uitstekende oornagplek van die Kaap op pad na Windhoek. Die gasheer ontvang jou hartlik. Die etes en kontantkroeg is van die beste. Dis heerlik stil, pragtige omgewing, ver genoeg van die hoofpad dat jy nie verkeer hoor nie. Kan nie anders as om lekker te slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarieta C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie gasvrye, netjiese oase. Skoon en netjies. Het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dezery D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Rustige plaaslewe met natuurskoon om jou. Ons het baie lekker gekuier en sal dit met lof aanbeveel. Ons het die rustigheid vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Howard En Madelene D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Ons bly graag oor by Savanna, altyd vriendelik, lekker aandete en skoon verblyf. Heerlike verblyf in pragtige omgewing. Aandete was, soos gewoonlik, baie lekker. Pragtige plek om te gaan stap na 'n lang dag se ry. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gift M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Great place for a quick stop/rest. Best value for money place, host was even very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mynhart L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Gasvry, lekka en ontspannend veal die plaas atmosfeer. Die verwelkoming was heel aangenaam. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Die geboue is oud, maar tog baie netjies en skoon binne. Ons het vir 'n koelkamer gevra en hulle het vir ons spesiaal een aangesit. Ons het lekker gebraai en gedans by die toegemaakte braai/skuurtjie. Die eienaar en ek het lekker gesels tot laataand. Gaan Oktober 2024 beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die B1, Neu-Noachabeb 409, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfCQlVVSmmiwMDjEQL5Byou4VzBGPfUs6HV7ujuhBw1ovb57W3F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Off the B1 Neu-Noachabeb 409 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.382434 18.519556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang