Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Savanna Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Anneline D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Affordable, neat, well-situated and friendly service. We had a lovely, warm overnight stay here. Perfectly situated for travel from or to South Africa. Very affordable and the host was very friendly and accommodating. Would definitely recommend. The breakfast was also lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende halfpadplek. Uitstekende oornagplek van die Kaap op pad na Windhoek. Die gasheer ontvang jou hartlik. Die etes en kontantkroeg is van die beste. Dis heerlik stil, pragtige omgewing, ver genoeg van die hoofpad dat jy nie verkeer hoor nie. Kan nie anders as om lekker te slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarieta C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie gasvrye, netjiese oase. Skoon en netjies. Het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Howard En Madelene D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Ons bly graag oor by Savanna, altyd vriendelik, lekker aandete en skoon verblyf. Heerlike verblyf in pragtige omgewing. Aandete was, soos gewoonlik, baie lekker. Pragtige plek om te gaan stap na 'n lang dag se ry. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gift M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Great place for a quick stop/rest. Best value for money place, host was even very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mynhart L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Gasvry, lekka en ontspannend veal die plaas atmosfeer. Die verwelkoming was heel aangenaam. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Die geboue is oud, maar tog baie netjies en skoon binne. Ons het vir 'n koelkamer gevra en hulle het vir ons spesiaal een aangesit. Ons het lekker gebraai en gedans by die toegemaakte braai/skuurtjie. Die eienaar en ek het lekker gesels tot laataand. Gaan Oktober 2024 beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thea D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Clean, safe accommodation. Clean, safe accommodation perfect for an overnight stay on the way home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly en gekuier. Savanna is bietjie "rustic", maar ons het al hier gebly en sal weer. Die boerekos-aandete is baie lekker en waarde vir geld. Die eienaar en personeel is baie vriendelik en hy gesels lekker. Een van ons gunsteling stoppe in Namibië. Swembad is 'n lafenis in die warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus V
1 nag
5.0
Sep 2023

Hierdie was een van die hoogtepunte van ons Namibië-trip. Pragtige plaas geleë tussen die koppe by die Karasberge-omgewing. Ons is verwelkom deur Aora, die grootste en vriendelikste boerboelhond wat jy nog ooit teëgekom het. Monica het vir ons die heerlikste boerekos-aandete voorberei en saam met Erich, ons gasheer, se gasvryheid het ons een van die lekkerste aande in Namibië beleef. As ons weer daai kant toe gaan, wil ons beslis 'n paar aande langer bly. Enigste kritiek sou wees dat die WiFi-sein effens swak was by die kamers en ook dat die warmwaterdruk bietjie gesukkel het met die storte. Behalwe vir dit, 10 uit 10! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Nadat ons die kort stukkie grondpad ingery het van die B1, is ons baie vriendelik deur 'n dame verwelkom en na ons kamer verwys. Die aand het ons lekker saam met ander gaste gekuier en het ons saam 'n heerlike aandete geniet. Heerlike aandete, vriendelike gasvryheid en uitstekend waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die B1, Neu-Noachabeb 409, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfCQlVVSmmiwMDjEQL5Byou4VzBGPfUs6HV7ujuhBw1ovb57W3F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Off the B1 Neu-Noachabeb 409 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.382434 18.519556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang