Savoy Hotel Beaufort-West
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 1, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Savoy Hotel Beaufort-West is deel van die Savoy Hotel Group wat in privaat besit is. Dié nuwe erfenisboetiekhotel in Beaufort-Wes het voorheen as Queens Hotel bekendgestaan. Dis in 1894 gebou en onlangs opgeknap om 'n moderne leefstyl met die plaaslike geskiedenis te kombineer.
Beaufort-Wes is in die hartjie van die platteland en die gewilde Karoo geleë. Dié hotel is in die middedorp en naby die Ou Pastorie, Christiaan Barnard Museum en die N1-hoofweg.
Die hotel bied 'n keuse tussen gerieflike erfeniskamers met ou houtvloere, -deure en -rame. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Elke kamer het lugversorging, 'n kluis vir waardevolle items, tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV en gratis WiFi.
Die hotel het ook 'n retro Amerikaanse restaurant, Joe's Easy Diner, wat heerlike ontbyt, middagete en aandete bedien. Ligte peuselhappies en drankies is regdeur die dag beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Savoy Hotel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kerkstraat 1, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Savoy Hotel Beaufort-West het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 1, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang