Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Self Catering Guest Suite

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
3.6
Lezaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Perfekte ligging, stapafstand na see, veilig, naby inkopiesentrum en minute weg vanaf Hermanus. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Ligte aan tydens beurtkrag. Skoon, netjies, alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Sal verseker aanbeveel en weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Serenity Self Catering Guest Suite
Thank you for your review and for being such perfect guests. We loved hosting you and you are welcome anytime.

Veronica B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gekuier en dit is naby die see en naby eetplekke en winkels. Het met aankoms dadelik welkom gevoel. Plek is baie netjies met alles wat mens nodig het. Dit was rustig en kalm en het die voëls in die bome geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Serenity Self Catering Guest Suite
Thank you for being such lovely guests, it was a pleasure hosting you.

Jeanne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Baie oulik, goed en smaaklik toegerus. Nuut en modern. Lekker badkamer. Lekker gekuier dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Serenity Self Catering Guest Suite
Thank you. It was a pleasure to host the family and hope to see you again.

Anneline G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Heerlike verblyf met als wat jy nodig het! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Nov 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schneiderstraat 6, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c7355ac1e44a02bf17b1207a834dc189d481b757f9438e0a1914c355803d82d359050fad333e64bbe77c0b8adda802012d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 5 5 1 4 6 Schneider Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.420025902347 19.203953215344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang