Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoenmakerskop Self-catering Apartments

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Stephanus F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Great spot had unit B with awesome view over the coastline. Very neat and large fridge and TV with all channels. For the price you can't get much better than this. Shops are about 20 minutes away; however, Spar does deliver. Nice restaurant close by. The first day I could hear the radio from the person staying in unit A as there is a door separating the two units; however, you won't hear it if you aren't on the upper floor. The bathroom is on the lower floor, and the bed and kitchen area are on the upper floor. They should use different photos for the different apartments, but otherwise I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Te kort, ongelooflik lekker. Ongelooflik, lekker! Sien uit na die volgende keer. Kan die plekkie beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Overall, it was a great stay and we were happy with the service we received. The host allowed us to check in earlier. The rooms at Schoenmakerskop Self-catering Apartments were clean, although a bit stuffy. The bedding was clean and fresh. The views were beautiful in a quiet neighbourhood. It was raining and we brought meat to braai, but we were told not to move the braai undercover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend Jacobus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Mooiste omgewing en natuurskoon. Parkering is 'n probleem op die perseel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo F
1 nag Besigheidsreis
3.6
Nov 2023

Voel soos 'n krimineel. Voorafkommunikasie was goed met betrekking tot ligging ens., maar toe ons daar aankom het jy soos 'n krimineel gevoel. Daar is 'n foto van jou ID en karregistrasie geneem en daar was vorms wat moes ingevul word. Die dame kon nie regtig sê hoekom nie, behalwe dit word gebruik om op die groep te laai, maar verder geen verduideliking nie. Daar was twee sakkies koffie, 2 sakkies suiker en 2 sakkie cremora in die een kamer en die ander het niks gehad nie. Die yskas moes eers aangesit word. Anders as die bogenoemde, was die kamers skoon en die plek het 'n baie mooi uitsig, maar dit is omtrent dit. Die naaste eetplek is 15 tot 20 minute weg. Dit sou gaaf wees indien daar 'n volle bekendmaking is sodat 'n mens weet waarvoor jy in is indien jy daar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elsabé G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Vinnige terugvoer op navraag. Bespreking maklik en reëlings oor aankoms goed getref. Schoenmakerskop Self-catering Apartments is pragtig. Maak tyd vir staproete teen die berg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit E
Kort verblyf
4.4
Jul 2022

Good service, neat apartments. The apartment we had was neat, well stocked with a mini kitchen /TV and well maintained. The service was friendly and to the point. The shower however had one door panel missing which tend to create a water hazard on the bathroom floor. The apartments at the back are small and suitable for sleeping, cleaning and grabbing some food to eat but not for an extended stay. It served us well because we came done for a sport event. The sound proofing between the apartments is not up to standard, we had to listen to our neighbour's music and karaoke attempts from 6 in the morning. Complaining did not do much to keep the noise down. These guests fortunately checked out at 10. I suspect the front apartments with a sea view will be better suited for a holiday and most likely less noisy. It is certainly a nice coastline to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Gemaklike plekkie om te bly. Ruim vakansieverblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marna J
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jul 2022

Wat 'n nagmerrie! Met aankoms het plek nie te sleg gelyk nie. Maar o wee, toe ons die bed oopmaak om in te slaap was dit wit beddegoed vieslik vuil. Bel vir Dellmarie en vra vir nuwe beddegoed. Sy stuur 'n dame om te kom kyk maar so ongeskik. Skuif ons toe na die volgende eenheid. Die volgende oggend om 8H25 klink dit of iemand die deur wil afslaan. Die einste dame wat die vorige aand vir ons skoon beddegoed moes bring maar met niks aangekom het nie: "Julle moet 9h00 uit wees ek wil die eenheid skoon maak". Onbeskof is nie die woord nie. Volgens bespreking is uitklok tyd 10H00. Die boonste verdieping het nie krag nie maar die onderste gedeelte het krag gehad die oggend. Toe ons die kamer verlaat het die gaste langs aan 'n lekker koppie koffie geniet. Hoe verklaar jy dit? Ek sal glad nie hierdie plek aanbeveel vir enige gaste nie. Dit was 'n nagmerrie van die begin tot die einde! Uiters teleurstellend!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Delmarie
Schoenmakerskop Self-catering Apartments
Baie dankie vir u resensie. Ek neem baie trots in ons luukse selfsorgeenhede in Schoenmakerskop, en elke storie het maar altyd twee kante. Ek neem kennis van u klagtes en was dadelik deur my en my persoonlik hanteer. My personeel was gestuur met u aankoms na 22:00 die aand, om u gratis opgradeer na ons groot see uitsig eenheid. Met aankoms na 22:00 die aand het ons spesiale vergunning gemaak om u gratis te help met laat inklok teen geen addisionele kostes. Die donsie op beddegoed was van handoeke en dus glad nie vuil soos hier verwys nie. Die eenheid wat ons u opgedradeer het is heelwat duurder as die eenheid wat u bespreek en betaal het. Ongelukkig is beurtkrag buite ons beheer in Suid- Afrika, miskien het ander gaste 'n vles gebruik om water warm te hou. Ons bied wel gratis koffie in eenheid. Ons inklok tye is van 15:00 tot 20:00 en uitklok tyd voor 09:00. Indien u bietjie later wou uitklok kon u my geskakel het soos met aanskoms, aangesien u wel my nommer het. Ek sou met graagte gehelp het. Ek is seker as u na ons resensies kyk sal u sien al ons gaste is baie tevrede met die verblyf. Ons bied luukse selfsorg akkommodasie teen bekostigbare pryse. Groete, Mev Mulder.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 128

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R725
R725 R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf R725
R725 R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 48, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX9T92eq9Oe807G8ATdFZnudDazfGkKZsV5yIpKkIj5a40snKfx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R725 nouVanaf R580 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 48 Marine Drive Schoenmakerskop 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.04014 25.54095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang