Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schooner House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Teresa T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Our stay was enjoyable! The room was very clean with everything needed for a short stay. Unfortunately, the weather was terrible with gusting winds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick
Schooner House
Ons is jammer die weer was sleg, hoop julle kom kuier gou weer. Groete Derick & Trudie

Chantel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantasties en gemaklik. Baie lekker gebly, maar ongelukkig te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick
Schooner House
Lekker om julle hier by ons te hê! Hoop julle kom gou weer (langer) kuier...

Dudley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Enjoyed, great, lovely place with facilities. Great relaxing stay and access to lovely shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick
Schooner House
Hi Dudley. Thank you for your kind words. Hope you come to visit again soon.

Warren D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Brilliant. Awesome, owner very friendly and assists with info on places around the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick
Schooner House
Hello Warren. Thank you for your kind words. Come and visit again soon.

Henry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Dit is binne stapafstand van restaurante en winkels. Ons het lekker gebly en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Derick
Schooner House
Jammer om te verneem dat u ongelukkig is oor ons gastehuis se ligging en veiligheid. Dit is beslis die eerste. Ons wil u egter gerus stel. Ons alarm- en CCTV-stelsel word deur 'n baie betroubare sekuriteitsmaatskappy gemoniteer, so ook die elektrisiteitsheining. Die sekuriteitshek voor die deur van die eenheid waar u geslaap het, verleen verdere gemoedsrus. Ons kan egter niks aan ons gastehuis se ligging verander nie. Indien u enige verdere voorstelle het, sal ons graag van u wil hoor. Vriendelike groete Derick & Trudie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derick Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 4, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28ff539cc09691a8402707a1a91911b95dff242adfd1285fc5fc1ab6a39d5bc9fa74b2b11f7bd197227c3fe103cab83ed12c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Mark Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.5841487 19.3495546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang