Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schooner House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 4, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schooner House, voorheen bekend as Gansbaai Boarding Lodge is in sentraal Gansbaai geleë en kyk uit oor die hawe. Hierdie onlangs gerestoureerde eiendom bied gerieflike verblyf of jy nou vir besigheid of plesier besoek.

Verblyf word gebied in gastesuites met slaapplek vir 2 of 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Hierdie eiendom is stapafstand van restaurante, kroeë en winkels af, en naby verskeie doendinge wat Groot White Shark Duik, Walviskyk, visvang, wynkelders en strande insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Schooner House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derick Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Markstraat 4, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schooner House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 4, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28ff539cc09691a8402707a1a91911b95dff242adfd1285fc5fc1ab6a39d5bc9fa74b2b11f7bd197227c3fe103cab83ed12c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Mark Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.5841487 19.3495546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang