Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Schuinshoogte Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Enid D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A beautiful old farmhouse experience. The roosterbroodjies on arrival were just the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Hulle sien vir seker weer. My hart het agtergebly daar. Ons reis baie. Hierdie was een van die beste verblyfplekke. WiFi ingesluit. Kwaliteit beddens. Ongelooflike beddegoed, sag en snoesig. Kamers is ruim. Groot kombuis. Kaggel. Binnebraai en buitebraai. Ongelooflike sonsondergang. Baie veilig. Koffie, melk, en suiker was uitgesit. Heerlike ingelegde items te koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

I've discovered my favourite Karoo overnight stop! Wonderful farmstyle accommodation with all the luxuries needed. Lovely braai area with wood provided and roosterkoek. Plenty of warm blankets for the cold nights and a cozy indoor kaggel. We really felt taken care of and would recommend this as a preferred stop between Cape Town and Gauteng or just for a wonderful get-away spot with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Oortref ons verwagtinge. Heerlik! Die verblyf was uitstekend. Baie gerieflik, skoon en 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Pragtige akkommodasie, hoogs aanbeveelbaar. Stilte vir die siel. Goed toegerus. Fantastiese oornag stop. Juweel van 'n plek! Koop gerus hul tuisgemaakte produkte! Roosterkoekies 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michall V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Salig, rustig en bitter mooi! Ons het vreeslik lekker gebly en die rustigheid en skoonheid van die Karoo ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Beautiful setting. We highly recommend this place. Beautiful setting, excellent service! We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelane J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Beste oornag plaashuis oppad Weskus toe. Wat 'n wonderlike rustige oornag plaashuis. Ons was hartlik verwelkom deur Ansie en Jan. Ansie het heerlike roosterkoek vir ons gebak. Die plaashuis het alles wat nodig is, vars beddegoed en meer as genoeg slaapplek. Baie dankie, ons sal vir seker weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kay F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker. Vriendelike mense, alles wat jy nodig het, mooi netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Karoo kalmte. 'n Groot skoon plaashuis met alles wat benodig word in die hartjie van die Karoo met 'n pragtige lowergroen grasperk. Die huis bied 'n rustigheid om te ontspan, uit te kyk oor die Karoo veld op die groot stoep, heerlik te braai in die aande, die sterre te bewonder en selfs 'n lekker koel sement dam om in af te koel in die hitte van die dag. Hier kan jy weer rustig raak en herlaai. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

CHRISTHILDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 6 600
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda5b1b00da3fcef1d7bfb9f9ff5bc319086cb216d5bf5c4a2374fce858fd38825d5e1fdad07774b32745b0f302ec3b75e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 18 mense 12 5 1 5 R63 Schuinshoogte 131 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.261222222222 21.370222222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345