Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea & Mountain Apartment Living

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carisbrook-weg 4, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 266 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea & Mountain Apartment Living is 'n lieflike selfsorgwoonstel net 'n hanetreetjie vanaf St. James-strand en die gewilde en bedrywige Surfers Corner. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek in die suidelike voorstede van die Moederstad.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Hierdie area het ook 'n lessenaar en 'n leeshoekie. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n oulike balkon met lieflike see-uitsigte. Dit is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie voor die dag begin. Die eenheid is ook net 'n entjie se ry vanaf Kalkbaai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Carisbrook-weg 4, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 266
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 266
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carisbrook-weg 4, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a948c6a268379f87c23b332f7b1046f68c577d3e06c464208919e6f048702c1beccb8d67d580b8ef99f72ac4fbadffea9ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 266 per nag (plek vir 4) 4 Carisbrook Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.115837573118 18.462149475533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang