Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sea & Mountain View Villa

Selfsorg
Sa.
8de8Mrt
So.
9de9Mrt
Mo.
10de10Mrt
Di.
11de11Mrt
Wo.
12de12Mrt
Do.
13de13Mrt
Vr.
14de14Mrt
Sa.
15de15Mrt
So.
16de16Mrt
Sea & Mountain View Villa
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat.
Geen partytjies sonder vooraf reëlings en volwasse toesig nie.
Rook word slegs buite toegelaat.
Indien enigiets beskadig word of vervang moet word, kontak die eienaar om te reël om hierdie koste te dek.

Indien nodig, bied die huis ekstra slaapplek aan 2 ekstra gaste op 'n bed op die vloer en 'n kampbedjie in die sitarea. Dit kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Voor gaste vertrek, sit asb. die skottelgoed in die skottelgoedwasser. Die eienaars sal dit uitpak sodra dit klaar gewas is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvis-straat 6, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e24c2e9f7c8a379a38ffe2dda08c123ce2fca06da1ca084f41b9f9aa26e59e661f261111213ef93a08969571a4d87eb21e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 6 Walvis Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1723456 22.1215743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456