Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea & Soul

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 171, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea & Soul is 'n selfsorgvakansiehuis in Sandbaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir vriende of 'n gesin wat naby die strand wil bly.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Die beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en etenstafel toegerus. Die leefarea op die onderste verdieping het 2 rusbanke en die leefarea bo het gemaklike sitplek en 'n TV. Die kamer lei na die balkon. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n tuin en veilige onderdakparkeerplek. Die verblyf is naby winkels, restaurante en Sanbaai se strand is slegs 3,2 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

3

1 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • De Villiers-straat 171, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 171, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad271e240da31cf99f9d2f861e1d07b6b07b0cea3fe5e0692d901ff3f8bd2448f20adc984e35a6ee65d5a98d11c59fc484c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 171 De Villiers Street Sand Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.425629524166 19.204979511567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang