Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Esta

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Naweekaanbod

Ontvang 'n gratis bottel vonkelwyn vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is streng verbode op die perseel.
'n Kontant skoonmaakfooi word vereis teen ekstra koste met aankoms, die bestuurder sal gaste inlig oor die koste daarvan.
Oormatige skoonmaak of skade aan handdoeke of linne sal van die deposito afgetrek word en gaste moet asseblief die eenhede in die skoon en netjiese toestand laat soos hulle dit gevind het toe hulle ingeklok het.
Gaste wat laat uitklok sal 'n ekstra fooi moet betaal.
Slegs die bespreekte en betaalde aantal gaste word by 'n bespreekte eenheid toegelaat.
Ekstra gaste wat aankom, sal die volle tarief per persoon per nag gehef word.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c807e6792f6ddde19e40d9d8112cc7d8b6b8a98905bb7355556fa7ac9379319a0cd83c9cf7ce49979cdd0632e119ae9856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 5 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.8045801 17.9001575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang