Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sea-facing High Tide Apartment 2502

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 424, High Tide-kompleks, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Sea-facing High Tide Apartment 2502 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige High Tide-kompleks in Amanzimtoti geleë is. Die woonstel is op die 25ste verdieping van die gebou geleë en bied asemrowende 180 grade panoramiese see-uitsigte vanaf beide die slaapkamers en die sitkamer.

Dit kan tot 6 volwassenes gemaklik akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim sitkamer en eetkamer, en 'n aparte kombuis. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die rusbank in die sitkamer het slaapplek vir 'n ekstra gas

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, glasware, silwerware, breekware, potte en panne genoeg vir 6 gaste.
Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, eetarea, 'n sitarea, 'n plafonwaaier en 'n veilige gereserveerde kelderparkeerplek in. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad.

Mens kan maklik oor die pad stap om 'n kruidenierswinkel, apteek, wegneemetes, drankwinkel, gimnasium, slaghuis, restaurante, kafees, kroeë en nog baie meer te vind.

Die High Tide-kompleks is reg oorkant die hoof Amanzimtoti-swemstrand, rotspoel, kinderbad en superbuise. Uitstekende visvang kan vanaf die rotse voor die woonstel geniet word, en die goed beligte promenade langs die strand is 'n gewilde plek vir stap, draf en fietsry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

G. Noel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Andrew Zondo-weg 424, High Tide-kompleks, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea-facing High Tide Apartment 2502 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 424, High Tide-kompleks, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA599792395c1475167c5ec6838303ed3a5958dd76cf8b502bfee9d3c35169b9f88298adf8cb3018d19a7869285a0c25114b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 424 Andrew Zondo Road High Tide complex, Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.0502983 30.88804110734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456