Sea La Vie
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alexanderweg 13, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sea La Vie is in Warner Beach, Kingsburgh geleë. Dit bied bekoorlike vakansieverblyf en het slaapplek vir 4 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Daar is ook lugversorging en 'n plafonwaaier in die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Die sitarea het plafonwaaiers.
Die glasskuifdeur lei na 'n toegeboude stoep met sitplek, 'n kroeg en 'n braai-area. Die verblyf is ook stapafstand vanaf die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Alexanderweg 13, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alexanderweg 13, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang