Sea Otters Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Sandra D - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend geleë.
Gert V - Jan 2023
Algehele gradering
Sea Otters Lodge het ons verwagting oortref.
Jan S - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende uitsig, vriendelik, goeie diens.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Anita S - Jun 2023
Algehele gradering
Magnificent setting!
Mercia S - Des 2022
Algehele gradering
Idillies.
Linda D - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies. Wonderlike uitsig. Vriendelike ontvangs.
Bradley D - Sep 2021
Algehele gradering
Asemrowend, fantasties.
Gezina Dolores K - Des 2019
Algehele gradering
Ligging is uitstekend.
Leonie C - Des 2019
Algehele gradering
Romance is in te air.
Mario M - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful and with the sea as a constant companion.
Frederick C - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Hendrik Jacobus V - Okt 2018
Algehele gradering
Wat wil jy meer hê.
Sea Otters Lodge se terugvoer
Goeie dag Hennie,
Dankie vir die mooi resensie, ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
Pierre Kolesky
Freda G - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf met die see as musiek en lekker stap langs die strand!
Sea Otters Lodge se terugvoer
Goeie dag Freda,
Baie dankie vir mooi resensie.
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
Pierre Kolesky
Pieter O - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en rustig - plek om na te gaan.
Orrmay G - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik hier gekuier vir 5 dae met kinders en kleinkinders. Was een groot, heerlike, ontspanne kuier gewees.
Sea Otters Lodge se terugvoer
Goeie dag Orrmay en familie,
Dankie weereens vir julle ondersteuning, dit was heerlike om saam met julle te kon kuier.
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
Pierre Kolesky
Yolanda M - Des 2016
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Sea Otters Lodge se terugvoer
Goeie dag Yolanda,
Baie dankie vir jul kuier. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Gasvryheids groete,
Pierre Kolesky.
Nick B - Mei 2016
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
Sea Otters Lodge se terugvoer
Goeie dag Hendrik
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word hoog op prys gestel wanneer gaste waardeer wat ons vir hulle bied.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Gasvryheids Groete
Pierre Kolesky
Eienaar
Elbie L - Aug 2016
Algehele gradering
'n Wonderlike belewenis.
Sea Otters Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Elbie, ons sien uit daarna om u hartlik terug te verwelkom met u volgende besoek.
Gasvryheidsgroete
Pierre Kolesky
Eienaar
Joe R - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon, gasvry en netjies.
Sea Otters Lodge se terugvoer
Goeie dag Joe, baie dankie vir die goeie resensie/terugvoer. Ons sien uit na jou volgende besoek te Sea otters Lodge. Pierre Kolesky
Karen D - Mrt 2016
Algehele gradering
Te duur vir wat jy ontvang. Die eetkamer is oral taai en vensters vuil. Geen gasvryheid. Geen eienaar of bestuurder vir twee dae gesien.
Lees meerSea Otters Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die probleme sal die nodige aandag geniet waar nodig.
Die volgende insake u terugvoer: Die Sondag wat u gearriveer het, het dit gereën wat veroorsaak het dat die wind en reën die vensters vuil gemaak het en a.g.v die lang naweek (Paasnaweek) was nie al die personeel aan diens nie. Die eienaars was self weg gewees vir die Paasnaweek.
Al die slaapkamers te Sea Otters Lodge word toegerus met "shampoo, shower gel, body lotion" en seep. As u enige produkte gekort het in u badkamer kon u vir Miriam gevra het daarvoor, sy sou dit met die grootste plesier aan u die nodige produkte wat u benodig het gegee het. Ongelukkig het Miriam nagelaat om van die bottels te vervang en/of te hervul a.g.v vorige gaste wat daarvan saam met hulle geneem het.
Met die gratis ontbyt word daar n verskeidenheid van koffie en tee aangebied, selfs One Cuppa Caturra Filter koffie, miskien het u dit nie raak gesien saam met al die ander koffie nie. Daar word kits koffie (Nescafe & Ricoffy) en tee, melk en poeiermelk, suiker en versoeters sowel as beskuit in die al die slaapkamers voorsien.
Ons bied 'n kommersieel DStv pakket (DStv Hotel Packet) met 'n eie dekodeerder in elke slaapkamer aan al ons oornag gaste. Ons adverteer ook 'n Hotel pakket DStv.
Jammer oor die haardroër, maar dit is beslis nie ons haardroër wat u gebruik het nie. Ons het splinternuwe haardroërs aangekoop wat op versoek beskikbaar gestel word aan gaste. Nie een van ons kamers is en/of word toegerus met 'n haardroër nie. Ek vermoed dat dit 'n haardroër is wat deur 'n gas agter gelaat is in die slaapkamer en nie ongelukkig deur die personeel verwyder is nie. Let asseblief dat ons ook adverteer dat 'n haardroër slegs op versoek beskikbaar gestel word.
U meld dat die Lodge binne smaakloos is? Smaak verskil, Jammer dat ons nie aan u standaarde en vereistes voldoen het nie.
Vriendelike Groete
Pierre Kolesky
Eienaar
Sonette L - Apr 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Sifiso K - Mrt 2013
Algehele gradering
It's was great to spend two nights there.
Evelyn M - Jul 2012
Algehele gradering
Extremely friendly, helpful service, very good food, good, peaceful location, superb views
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaway-rylaan 15, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6023, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang