Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Otters Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Sandra D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Uitstekend geleë. Veilig, geen muskiete, by die see, mooi tuin, vriendelike personeel, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Sea Otters Lodge het ons verwagting oortref. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Uitstekende uitsig, vriendelik, goeie diens. Ons het heerlik gekuier, goed toegerus en vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2023

Magnificent setting! The kitchen facilities are very. Limited and everything is locked. If you need something, you need to find a staff member to come and unlock for you. Not great at all. Upside is there are amazing resturants in a 7 km radius! Even though Wi-Fi is advertised, we had no signal in the room. All in all, will definitely go back! The view and everything else make up for any "minor inconvenience".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia S
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Idillies. Nader aan die see kan jy nie. Dit is 'n baie lekker plek om by tuis te gaan. Alles op die foto's is presies wat jy kry. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Pragtig en netjies. Wonderlike uitsig. Vriendelike ontvangs. Klein, veilige strand reg voor die kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Asemrowend, fantasties. Fantasties en baie stil en rustig langs die see. In die aande raak jy aan die slaap met die kalmerende geluid van die see en die branders. Dis 'n perfekte vakansieplek in die warm somerseison, waar jy die see op jou voorstoep het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gezina Dolores K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Ligging is uitstekend. Die verblyf is netjies en by die see. Pierre en sy personeel is wonderlik. Behulpsaam en vriendelik. Ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Romance is in te air. We had an amazing stay. Staff were friendly and warm hearted. The views were scenic and all we had hoped for. It's the windy city, but who minds the indoors with your partner! We highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 15, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6023, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f9b150875f26ab89b95f1fea8dcb239a6028ae27732b8b13f708845a2b64870d75db32acfaccfd177d6760991030cd81505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 15 Seaway Drive Kini Bay 6023 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020436814878 25.379127413035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang