Sea Owl
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrier-rylaan, Eenheid 29 The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Owl is 'n selfsorgwoonstel in die kompleks, The Village, in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is perfek vir vriende en familie wat op soek is na ontspannende vakansieverblyf met direkte toegang tot die strand.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n groot gemaklike rusbank, 'n dakwaaier en 'n slim-TV. Die eetkamer het 'n etenstafel en het deure wat na 'n onderdakstoep lei met buitemeubels en 'n see-uitsig. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot die strand. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Barrier-rylaan, Eenheid 29 The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrier-rylaan, Eenheid 29 The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal