Sea Point Self Catering
Beskrywing
Eenheid 1 is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat slaapplek aan 5 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n stort, bad en 'n wasbak en daar is 'n toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is daar 'n knus sitarea met 'n gemaklike L-vormige slaapbank wat geskik is vir 1 gas. Gaste het toegang tot die binnehof en gedeelde braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Die verblyf mag nie gevadaliseer word nie.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan elektroniese toestelle.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 5 is 'n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n stort, bad en 'n wasbak en daar is 'n wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is daar 'n knus sitarea met 'n gemaklike L-vormige slaapbank wat geskik is vir 1 gas. Gaste het toegang tot die binnehof en gedeelde braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Die verblyf mag nie gevadaliseer word nie.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan elektroniese toestelle.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longshore-rylaan 525, Langstrand, Swakopmund, 0000, Erongo