Sea Salt
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seal-singel 22, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Salt is 'n pragtige en knus selfsorgkothuis in die hartjie van St Helenabaai. Dit is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na 'n Weskus-wegbreek, net 800 m vanaf Golden Mile-strand.
Die dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers het dubbelbeddens en een van hierdie slaapkamers is op die boonste verdieping. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is oral in die kothuis beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel, nog 'n TV en 'n ingeboude braai. Die stapeldeure maak heeltemal oop en bied toegang tot 'n oulike tuin.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Seal-singel 22, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seal-singel 22, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap