Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Shell @ Mitford Hotel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15, Mitford Hotel, Kusweg 14, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Shell @ Mitford Hotel is 'n seefront-selfsorgwoonstel in Gxarha (Morganbaai).

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en gemaklike rusbanke, en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n TV. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerders saambring. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n dagbed vanwaar gaste die see-uitsig kan geniet.

Gxarha (Morganbaai) het 'n pragtige sandstrand vir stap, skulpies optel, swem en visvang. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit rotsklim, perdry, voetslaan en voëlkyk in. Neem asb. kennis dat ons restaurant en kroegarea tans opgeknap word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Sonja H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Nader aan die see kan jy nie wees nie. Ons het die balkon met braai en dagbed baie geniet. Die woonstel is ontspanne. Glad geen pretensie....
Sien meer
Sep 2023
Ettiene M
Saam met lewensmaat
5.0
Was fantasies, wou langer bly. Alles was puik, eienaar was puik en Chantelle, ek sal altyd terug aan. Kan nie vir beter gevra het nie, net wat ek nodi...
Sien meer
Mei 2023
Rudolph S
Saam met lewensmaat
4.8
Was baie lekker. Het goed gerus en die uitsig is awesome. Sal weer daar kuier. Morganbaai is 'n baie mooi plek met vriendlike mense en baie om te doen...
Sien meer
Okt 2023
Lanie L
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker by die see. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en goed toegerus. Ek dink wel die badkamer kan verbeter word.
Apr 2024
Andries D
Saam met lewensmaat
4.6
Morgs en Mitford sal ons weer sien. Lekker gebly in eenheid met alles wat jy benodig en vriendelike gasvrou. Seep by die wasbak en stort, asook 'n bie...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jomarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Eenheid 15, Mitford Hotel, Kusweg 14, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea Shell @ Mitford Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15, Mitford Hotel, Kusweg 14, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA604baf9fbbd8d703ef0037df315acaa4fd585164ee0c91381bd5d53f350e721732fc0fe6fc8f85dc6158a943e58bcd16edef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Unit 15, Mitford Hotel 14 Beach Road 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.7110628 28.3386499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang