Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Shell @ Mitford Hotel

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Sonja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantasties. Nader aan die see kan jy nie wees nie. Ons het die balkon met braai en dagbed baie geniet. Die woonstel is ontspanne. Glad geen pretensie. Baie goed toegerus. Ons het alles gehad wat nodig was. Dit was heerlik. Dankie. Sien weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomarie
Sea Shell @ Mitford Hotel
Baie, baie dankie Sonja vir julle mooi woorde. Ons is so bly julle het julle vakansie so geniet en ons sien baie uit om julle weer te sien!

Ettiene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was fantasies, wou langer bly. Alles was puik, eienaar was puik en Chantelle, ek sal altyd terug aan. Kan nie vir beter gevra het nie, net wat ek nodig gehad het, ek kon ook alles kry op morgensbaai wat ek nodig het, die gemeenskap uitstaande vriendelik, dit was 'n puik plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomarie
Sea Shell @ Mitford Hotel
Ettiene, dit was 'n voorreg om jullle hier te he. Baie dankie vir die wonderlike terugvoering en ons sien uit om julle weer te sien.

Rudolph S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Was baie lekker. Het goed gerus en die uitsig is awesome. Sal weer daar kuier. Morganbaai is 'n baie mooi plek met vriendlike mense en baie om te doen. Sea Shell @ Mitford is 'n lekker plek met die mooiste ligging en uitsig oor die see en die kranse. Ek en my vroutjie het lekker gerus en gekuier. Sal weer kom kuier. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomarie
Sea Shell @ Mitford Hotel
Baie dankie Rudolph vir julle dierbare terugvoer en mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle enige tyd terug te verwelkom! Seashell bestuur.

Lanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker by die see. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en goed toegerus. Ek dink wel die badkamer kan verbeter word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Morgs en Mitford sal ons weer sien. Lekker gebly in eenheid met alles wat jy benodig en vriendelike gasvrou. Seep by die wasbak en stort, asook 'n bietjie melk, koffie en suiker, sou 'n welkome afronding wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cedric B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Enjoyable. Relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2024

Poor and overpriced, considering the quality. The location is good with a great sea view. I think it is expensive for what you are getting. 1) There were no hand towels, and the bath towels were very small. 2) The patio/balcony area was dirty and obviously wasn't cleaned. 3) The hand basin in the bathroom leaks and doesn't hold water. 4) The shower head is damaged and sprays onto the wall tiles. 5) The shower and bathroom are generally in very poor condition and need an upgrade. 6) The brown panels behind the bed and sofa against the wall look tatty and need replacing. 7) The dining table chairs need repair; the chair backs are all loose, and this could be dangerous if they come off. 8) The duvet is old and very thin due to constant use, and it needs replacing. The pillows were also very hard. 9) Overpriced considering the condition of the unit. It needs to be upgraded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Jomarie
Sea Shell @ Mitford Hotel
Hi Sharon. Thank you for your constructive feedback. We are currently in the process of upgrading the unit, and we look forward to welcoming you back when this is done. Owner, Seashell.

Albert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2024

Heel aangenaam. Lekker gebly. DSTV het nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Hein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Die ideale rusvakansie. Puik ligging. Mooiste see-uitsig. Naby swemstrand. Baie staproetes. Lekker braaiplek op die balkon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomarie
Sea Shell @ Mitford Hotel
Baie dankie Hein. Ons is so bly julle het 'n lekker vakansie gehad en sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Jomarie Kromberg, eienaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jomarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15, Mitford Hotel, Kusweg 14, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA604baf9fbbd8d703ef0037df315acaa4fd585164ee0c91381bd5d53f350e721732fc0fe6fc8f85dc6158a943e58bcd16edef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Unit 15, Mitford Hotel 14 Beach Road 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.7110628 28.3386499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang