Sea Shell @ Mitford Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jomarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sonja H - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties. Nader aan die see kan jy nie wees nie.
Sea Shell @ Mitford Hotel se terugvoer
Baie, baie dankie Sonja vir julle mooi woorde. Ons is so bly julle het julle vakansie so geniet en ons sien baie uit om julle weer te sien!
Ettiene M - Mei 2023
Algehele gradering
Was fantasies, wou langer bly.
Sea Shell @ Mitford Hotel se terugvoer
Ettiene, dit was 'n voorreg om jullle hier te he. Baie dankie vir die wonderlike terugvoering en ons sien uit om julle weer te sien.
Rudolph S - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker. Het goed gerus en die uitsig is awesome. Sal weer daar kuier.
Sea Shell @ Mitford Hotel se terugvoer
Baie dankie Rudolph vir julle dierbare terugvoer en mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle enige tyd terug te verwelkom! Seashell bestuur.
Lanie L - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker by die see.
Andries D - Jan 2024
Algehele gradering
Morgs en Mitford sal ons weer sien.
Cedric B - Feb 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Sharon W - Mei 2024
Algehele gradering
Poor and overpriced, considering the quality.
Lees meerSea Shell @ Mitford Hotel se terugvoer
Hi Sharon. Thank you for your constructive feedback. We are currently in the process of upgrading the unit, and we look forward to welcoming you back when this is done. Owner, Seashell.
Albert W - Mei 2024
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Hein V - Des 2022
Algehele gradering
Die ideale rusvakansie.
Sea Shell @ Mitford Hotel se terugvoer
Baie dankie Hein. Ons is so bly julle het 'n lekker vakansie gehad en sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Jomarie Kromberg, eienaar.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 15, Mitford Hotel, Kusweg 14, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang