Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wesley T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ons kon die huis baie geniet en lekker instap anders. Ons het baie lekker gebly. Sal die blyplek beslis aanbeveel vir ander mense. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lescille B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Defnitief weer besoek. Fantastiese tyd gehad. Huis het beskik oor alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Oortref verwagtinge. Hulle sien ons beslis gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties en vreedsaam. Dit is definitief een van die beste kuierplekke ooit. Dit is meer as wat die fotos of beskrywing se. Alles is daar wat jy nodig het, en selfs as die weer nie lekker is nie, is daar genoeg om jou kinders besig te hou. Dankie, vir die mandjie wat beskikbaar gestel is om by die strand te gebruik. Die hoor en reuk van die see as jy op die stoep sit, is die beste vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumaria B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2024

Lekker by die see. Die huis het 'n baie goeie ligging - dis 'n paar minute se stap na die hoofstrand, maar jy het 'n seeuitsig vanaf die stoep. Die aparte woonstel is ook goed toegerus. Troeteldiere word toegelaat, maar gaste moet net kennis neem dat alhoewel die huis omhein is, dit nie geskik is vir klein hondjies. Hulle glip maklik deur pad toe. Dis 'n gerieflike kuierhuis met 'n gesellige braai-area. Ons het net bietjie spasie (werksoppervlak) in die kombuis en kaste om ons naweekkos weg te pak, gemis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aslene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Dit was baie nice. Ek het dit geniet. Dit is 'n lekker rustige plek om lekker te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almari R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Awesome plekkie, baie meer as wat ek verwag het en baie goed ingerig. Daar is baie ekstras en dit was 'n blast om daar te kuier. Alles was gemaklik en meer as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Pragtige plek, kort net groter bekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serhalita B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

It was fantastic. I will definitely be making a booking soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike verblyf naby die see! Ons het ons verblyf by Sea Studio baie geniet. Die huis het 3 slaapkamers en 'n badkamer en woonstel buite met sy eie badkamer. Die kombuis is goed ingerig met 'n skottelgoedwasser, Nespresso-koffiemasjien en ysmasjien. Ruim sitkamer met tot bordspeletjies. Ekstra lamp en ligte vir kragonderbrekings. Lekker braaiplek in die binnehof met voorraad hout. Die huis is binne stapafstand van die see en veilige parkering binne die erf. Goeie kommunikasie deur die eienaar en Rita wat die ontvangs hanteer. Sal Sea Studio definitief kan aanbeveel en hoop om in die toekoms weer daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 83, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc70a8347426f62fa36169af7a9dfb4ee0daa91c0dc3a7b3cc151a420f14a19d75da9ef2dd5cff1aa60594b7aa342cdc1b1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 83 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343245 19.026821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang