Sea Studio
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Nadia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Oortref verwagtinge.
Deidre H - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties en vreedsaam.
Aslene B - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie nice. Ek het dit geniet.
Almari R - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome plekkie, baie meer as wat ek verwag het en baie goed ingerig.
Johan P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Serhalita B - Apr 2023
Algehele gradering
It was fantastic.
Beana M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby die see!
Lees meerKim N - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was die beste.
Ruan V - Apr 2023
Algehele gradering
Very comfortable stable, the house has all the small appliances you could need for a weekend away and also very accommodating towards dogs.
Sonet L - Apr 2023
Algehele gradering
Het nie gepas by my behoefte nie.
Lees meerSea Studio se terugvoer
Baie dankie vir die voorstelle. Wat die teels buite betref dit is spesiaal vir nat omstandighede. Daar is reeds bouplanne om die stoep toe te Bou maar soos alles kos dit geld. Wat die Tv betref al die apps is daar en jy kan met jou eie DSTV ook inlog.
Daar is ongelukkig nie meer die ou decoder nie aangesien ons dit vervang het met die smart tv. Ek dink al die idees is oulik maar mens moet ook realisties wees en besef dat jy al hierdie en meer kan kry maar dan verdubbel die prys. Net op die wasgoed ons het die week ‘n wasmasjien tuimeldroër kombinasie aangekoop wat sake baie gaan vergemaklik. Hopenlik volgende jaar die tyd kon ons al toebou. My Ma het self al gevra vir ‘n reëling so ek weet dit moet gebeur.
Michelle F - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely place to stay. Close to beach. I just think a washing machine would be great. Other than that it is a comfortable place.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 83, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang