Whitewaters
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-weg 6, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6410, Oos-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Whitewaters is direk langs die see in die skilderagtige dorpie Seaview in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit bied bekoorlike vakansiewoonstelle wat gaste voorsien van ruim en gerieflike selfsorgverblyf met ongelooflike see-uitsigte.
Verblyf word in aparte eenhede gebied wat saam bespreek kan word en daar is slaapplek vir altesaam 8 gaste. Ongelukkig word partytjies, funksies en troeteldiere nie toegelaat nie.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledige kombuis, 'n sit- en eetkamerarea, 'n onderdakstoep en 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.
Die tweeslaapkamerwoonstel met 'n swembad het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledige kombuis, 'n sit- en eetkamerarea, 'n onderdakstoep, 'n privaat tuin en 'n privaat swembad. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ook sekuriteitskameras op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Chapman-weg 6, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6410, Oos-Kaap
- Gaste dink Whitewaters het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-weg 6, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6410, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang