Sea View Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R200.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Daar sal ook 'n verwelkomingsdrankie in die yskas wees met aankoms en tee, koffie, verromer, suiker en versoeter vir die eerste nag.
Huisreëls
- Die woonstel is op die eerste verdieping en is nie rolstoel-vriendelik nie.
- Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Gaste mag op die balkon rook.
- Moenie die ape voer nie en moenie kos op die balkon los nie.
- 'n Wasgoeddiens is teen R70 'n bondel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cowry-rylaan 45, Elysium, Mdoni, 4185, KwaZulu-Natal