Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea View at Reebok

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Matthew S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie gasvry en mooi plek. Skoon, mooi uitsig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Dankie Matthew. Altyd lekker om pragtige gaste te hê. Groete en ons sien weer. Gert & Joanie

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik gebly in Sea View at Reebok. Die rustigste area en die mooiste see-uitsig. Ons het heerlik gebly. Mooi uitsig en lekker stil area. Baie vriendelike gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Dankie vir die mooi terugvoer, Johan. Dit is altyd 'n plesier om sulke gaste in die wooneenheid te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Gert & Joanie

Isabella W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties sal definitief weer gaan. Dit was so lekker, bly plek is meer as wat ons voor kon vra. Eienaars baie gasvry. Puik puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Regtig net 'n plesier om sulke pragtige mense te kon ontmoet. Bly julle het lekker gebly en hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, Gert & Joanie

Tanya V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ons was baie vriendelik verwelkom, oom Gert en Tannie Joanie, is 2 pragtige mense. Baie gerieflike plek om vakansie te hou, lieflike see-uitsig. Sal definitief weer van hulle huisie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Altyd 'n plesier om sulke pragtige mense te hê as gaste. Vertrou ons sien julle weer gou. G & J

Suretha [soekie] V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlik en rustig. Ons het baie lekker daar gebly en sal enige tyd weer terug gaan. Die see uitsig is mooi en in die aande is Mosselbaai se liggies pragtig. Die eienaars is baie verwelkomend en doen alles om mens lekker te laat bly. Die tuin is ook so mooi gedoen en die kinders het lekker buite gespeel sonder dat ons hoef bekommerd te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was net 'n plesier om sulke pragtige mense te kon hê as gaste. Groete vir almal en vertrou ons sal julle weer sien.

Ina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stilte was baie lekker. Sal beslis weer gaan. Ongelooflik lekker gebly. Stil, netjies en die uitsig was so mooi. Loopafstand van die strand. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons het julle kuier baie geniet. Julle is baie spesiale mense. Geniet dit en hoop om julle gou weer te sien. Gert & Joanie.

Marietjie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gekuier, pragtige ruim woonstel, sal hierdie plekkie aanbeveel vir e. Febr 2024 - baie dankie vir julle gasvryheid, die mooiste blyplekkie van julle, skoon, netjies. Alles in tip top kondisie, sal vir seker weer daar gaan kuier. Alles was 100%. Baie blessings vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit is altyd lekker om wonderskone gaste soos julle te kan huisves. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Gert en Joanie

Amy B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lieflike rustige plek met wonderlikste uitsig. 'n Wonderlike verblyf gehad. Die lieflike see-uitsig was onbeskryflik. Eienaars so vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker. Was baie lekker en netjiese plek. Sal weer daar bly. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Dit was regtig 'n plesier om sulke wonderlike gaste te kon hê. Dankie dat julle die plekkie so mooi skoon gelos het, en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, Gert & Joanie

Claudia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Gemengde gevoelens. Die uitsig by hierdie plekkie is onverbeterlik. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ek moet ongelukkig sê dat ons verblyf hier nie gemaklik was nie. Die woonstel het desperaat 'n diep skoonmaak nodig.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Kan bevestig dat skoonmaakdienste elke keer die eenheid skoonmaak as gaste uit is, en ons kyk persoonlik dat alles skoon en reg is voor nuwe gaste arriveer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witstinkhoutkeeromstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06a63bc29207c8b93b003e523bcbe79241ab19f081e9eb6d6bc10ef9bd51c383d81855ea92dd6c7404971a0d38d3ac3a8824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 7 Witstinkhout Close Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073647552451 22.170055352779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang