Sea View at Reebok
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Matthew S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gasvry en mooi plek.
Sea View at Reebok se terugvoer
Dankie Matthew. Altyd lekker om pragtige gaste te hê.
Groete en ons sien weer.
Gert & Joanie
Johan D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in Sea View at Reebok. Die rustigste area en die mooiste see-uitsig.
Sea View at Reebok se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer, Johan. Dit is altyd 'n plesier om sulke gaste in die wooneenheid te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Gert & Joanie
Isabella W - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties sal definitief weer gaan.
Sea View at Reebok se terugvoer
Regtig net 'n plesier om sulke pragtige mense te kon ontmoet.
Bly julle het lekker gebly en hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete, Gert & Joanie
Tanya V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik verwelkom, oom Gert en Tannie Joanie, is 2 pragtige mense.
Sea View at Reebok se terugvoer
Altyd 'n plesier om sulke pragtige mense te hê as gaste. Vertrou ons sien julle weer gou. G & J
Suretha [soekie] V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Sea View at Reebok se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was net 'n plesier om sulke pragtige mense te kon hê as gaste. Groete vir almal en vertrou ons sal julle weer sien.
Ina F - Mrt 2024
Algehele gradering
Stilte was baie lekker. Sal beslis weer gaan.
Sea View at Reebok se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons het julle kuier baie geniet. Julle is baie spesiale mense. Geniet dit en hoop om julle gou weer te sien. Gert & Joanie.
Marietjie B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, pragtige ruim woonstel, sal hierdie plekkie aanbeveel vir e.
Sea View at Reebok se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit is altyd lekker om wonderskone gaste soos julle te kan huisves. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Gert en Joanie
Amy B - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike rustige plek met wonderlikste uitsig.
Johannes F - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Sea View at Reebok se terugvoer
Dit was regtig 'n plesier om sulke wonderlike gaste te kon hê. Dankie dat julle die plekkie so mooi skoon gelos het, en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, Gert & Joanie
Claudia B - Jan 2024
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Sea View at Reebok se terugvoer
Kan bevestig dat skoonmaakdienste elke keer die eenheid skoonmaak as gaste uit is, en ons kyk persoonlik dat alles skoon en reg is voor nuwe gaste arriveer.
Hannetjie S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing!
Lees meerSea View at Reebok se terugvoer
Baie dankie vir die mooi positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke pragtige mense soos julle te ontvang. Geseënde jaar vir julle.
Naomi N - Nov 2023
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Andre K - Aug 2023
Algehele gradering
Dit is een van die beste en veiligste kuiers. Die plek sien ons weer.
Aldo E - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflike plek.
Sea View at Reebok se terugvoer
Baie dankie Theo vir die positiewe terugvoering, en was net n plesier om sulke pragtige mense soos julle te kon ontmoet. Glo ons sal weer sien. Groete G & J
Corne S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sea View at Reebok se terugvoer
Bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien. Groete Gert & Joanie
Thersia H - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die uitsig was perfek.
Sea View at Reebok se terugvoer
Bly dat julle dit geniet het en die plekkie so mooi agtergelaat het. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Gert & Joanie
Annemarie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike blyplek en vriendelike eienaars.
Sea View at Reebok se terugvoer
Altyd lekker om mense te he in die woonstel wat dit geniet. Hoop om gou weer te sien. Groete G en J.
Carlynne K - Jan 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Louise B - Apr 2023
Algehele gradering
Goed.
Sea View at Reebok se terugvoer
Bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien. Groete Gert & Joanie
Riana V - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Sea View at Reebok se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en hopelik kan julle volgende keer sommer langer bly. Groete en sterkte vir julle.
Ansa V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Sea View at Reebok se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om pragtige mense soos julle te ontvang. Groete Gert en Joanie
Gert V - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf in 'n stil buurt met 'n mooi see-uitsig.
Sea View at Reebok se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer en hoop om julle gou weer te sien. Groete. Gert & Joanie
Mero W - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Sea View at Reebok se terugvoer
Dankie Mero. Dit is altyd lekker om gaste te he wat dit geniet het en weer wil terugkom. Groete en hoop om gou weer te sien. Gert en Joanie
Johan D - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely and comfortable accommodation with beautiful views.
Sea View at Reebok se terugvoer
Thanks Audrey and Johan for the review. We always appreciate beautiful guests like the 2 of you and hope to see you back soon. Take care. Gert and Joanie
Bronwyn M - Jul 2022
Algehele gradering
Hemel in Reebok.
Sea View at Reebok se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Altyd n plesier om pragtige mense in ons plek te he. Groete en sien weer. G & J
Incke V - Jul 2022
Algehele gradering
Ons huis weg van die huis.
Lees meerSea View at Reebok se terugvoer
Dit is altyd n voorreg om sulke pragtige mense soos julle te he in ons plekkie. Ons is so bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien. Groete aan almal.
Hester R - Mei 2022
Algehele gradering
Wil sommer vir altyd daar bly.
Sea View at Reebok se terugvoer
Hi Hester
Vreeslik dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is altyd geseen om sulke wonderlike mense soos julle te kan huisves in ons woonstel. Ons glo en vertrou ons sal julle gou weer sien.
Groete
Gert en Joanie.
Jacques D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie ruim en netjies.
Sea View at Reebok se terugvoer
Dit is altyd net aangenaam en n voorreg om mense soos julle te kan akkommodeer in ons plekke. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete G & J
Leslie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap by Gert en Joanie.
Sea View at Reebok se terugvoer
Dit was regtig net 'n voorreg om sulke gaste soos julle te he in ons plekkie.
Hopelik sien ons gou weer.
G & J
Gerhard K - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik, waarde vir geld, pynlik netjies.
Sea View at Reebok se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, Gerhard. Altyd bly as iemand lekker gebly en dit geniet het. Groete en hoop om sommer gou weer te sien. G & J
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witstinkhoutkeeromstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang