Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea View at Reebok

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witstinkhoutkeeromstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea View at Reebok is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Reebok. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die see en omgewing en dis net 400 m van Reebokstrand af.

Die woonstel het ’n privaat ingang en bied verblyf aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n bad of stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en ketel. Die aangrensende sitarea het 'n dubbelslaapbank en lei na 'n toegeboude stoep met 'n enkelbed en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Sea View at Reebok is ongeveer 2 km van winkels en restaurante af en net 20 km van Mosselbaai se middedorp af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Matthew S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gasvry en mooi plek. Skoon, mooi uitsig en goed geleë.
Mei 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly in Sea View at Reebok. Die rustigste area en die mooiste see-uitsig. Ons het heerlik gebly. Mooi uitsig en lekker stil area. Bai...
Sien meer
Apr 2024
Isabella W
Saam met vriende
5.0
Fantasties sal definitief weer gaan. Dit was so lekker, bly plek is meer as wat ons voor kon vra. Eienaars baie gasvry. Puik puik.
Apr 2024
Tanya V
5.0
Ons was baie vriendelik verwelkom, oom Gert en Tannie Joanie, is 2 pragtige mense. Baie gerieflike plek om vakansie te hou, lieflike see-uitsig. Sal d...
Sien meer
Apr 2024
Suretha [soekie] V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en rustig. Ons het baie lekker daar gebly en sal enige tyd weer terug gaan. Die see uitsig is mooi en in die aande is Mosselbaai se liggies pr...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Witstinkhoutkeeromstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea View at Reebok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witstinkhoutkeeromstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06a63bc29207c8b93b003e523bcbe79241ab19f081e9eb6d6bc10ef9bd51c383d81855ea92dd6c7404971a0d38d3ac3a8824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 7 Witstinkhout Close Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073647552451 22.170055352779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang