Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Whisper

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de straat 229, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 150 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sea Whisper is 'n kontemporêre dubbelverdieping-vakansiehuis in Voëlklip, Hermanus. Dit is naby gewilde strande wat dit ideaal vir 'n gesin of groep vriende maak, wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Die oorblywende badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei, breekware, en yskas-vrieskas toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is 'n ekstra TV-kamer op die boonste verdieping, en dié kamer lei na 'n stoep met sitplek.

Die leefareas lei na 'n onderdak-kuierarea met 'n ingeboude braai en sitplek. Die huis het 'n plonspoel en oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens kragonderbrekings voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10de straat 229, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 6 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de straat 229, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f9d8fa26c33b52bde05aaa8a5848d2904d3857d946e00ed56ac34eee8222b3a8782deb5aa4d6b34c6cc6858f1799f9e5be9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 150 per nag, vir 6 mense 229 10th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4126632 19.2902389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang