Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Why

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Mari S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Angenaam, gerieflik. Ja, baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean A N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent. Excellent excellent excellent excellent excellent excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silvia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sea Why is 'n uitstaande vakansie blyplek. Alles was uitmuntend toegerus en skoon. Ons het heerlik gekuier by Sea Why. Ons was so gasvry verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie netjies en skoon met 'n privaat braaihoekie. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lieflike en rustige verblyf. Wat 'n pragtige plekkie in die mooie Nature's Valley. Ons het heerlik gebly en die eienaars het beslis aan alles gedink om dit gerieflik te maak. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Wonderlik! Pragtig netjiese en skoon tuinwoonstel met alles wat 2 tot 3 mense nodig het. Die privaatheid met eie ingang en braaiplek was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Rustig, netjies, vriendelik. Marita en manlief is lieflike mense. Ontvangs was baie mooi en ons het lekker gebly. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tineke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig, veilig en privaat. Kan lekker stap. Restaurant en see binne stapafstand. Klein maar goed toegerus en privaat. Rustig. Lekker stapgeleenthede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Relaxing and revitalising place to reconnect with your soul. Great place to enjoy close to nature and water in a peaceful and safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Baie netjies, kwaliteit uitstekend. Baie goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-rylaan 185, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMzA0OWVkLTVlZDYtNDQ1YS04ZmVkLThhMTcyYjIyMjc4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 60 5 1 5 185 St Georges Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9813 23.5526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang