Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Why

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-rylaan 185, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sea Why is in Nature's Valley geleë, is stapafstand van die strand af en bied die ideale verblyf vir 'n paartjie wat op soek is na snoesige, bekostigbare selfsorgwegbreek in die natuur.

Die verblyf bestaan uit 1 slaapkamer en daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, ketel, oond, warmplaat, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefkamer het 'n dagbed of stapelbed met slaapplek vir 2 kinders, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, braaigeriewe en sitplek buite.

Nature's Valley is binne die grense van die De Vasselot gedeelte van die Tsitsikamma Nasionale Kuspark geleë - die enigste dorp in Suid-Afrika wat binne 'n nasionale park geleë is. Dié dorp is volop wild, en bosbokke, bosvarke, apies, bobbejane en muskeljaatkatte besoek gereeld die tuine. Gaste kan ook walvisse en dolfyne wat kom groet, van die duin af gewaar. Verder is daar 'n sandstrand, 'n strandmeer en doendinge soos roei, branderplankry, swem, voetslaan, voëlkyk, wildkyk, fietsry en bergfietsry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alta S
Saam met lewensmaat
5.0
Nature's Valley is 'n juweel! Heerlik gestap en fietsgery! Absoluut! Verblyf was skoon, netjies en goed toegerus, en die eienaars vriendelik en hulpva...
Sien meer
Des 2024
Mari S
5.0
Angenaam, gerieflik. Ja, baie lekker gebly, dankie.
Okt 2024
Dean A N
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent excellent excellent excellent excellent excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Silvia B
Saam met lewensmaat
5.0
Sea Why is 'n uitstaande vakansie blyplek. Alles was uitmuntend toegerus en skoon. Ons het heerlik gekuier by Sea Why. Ons was so gasvry verwelkom.
Mrt 2024
Sarel S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon met 'n privaat braaihoekie. Baie lekker gebly, dankie.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • St Georges-rylaan 185, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Why het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-rylaan 185, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMzA0OWVkLTVlZDYtNDQ1YS04ZmVkLThhMTcyYjIyMjc4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 185 St Georges Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9813 23.5526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang