Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabourne

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 320, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seabourne is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Voëlklip, Hermanus, en is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige, gerieflike basis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Albei hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe, 'n omheinde tuin, 'n buitestort, sonkrag en veilige parkeerplek op die perseel. Verskeie geriewe, soos winkels en restaurante, is naby en Grotto Blouvlagstrand is ongeveer 1,5 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8ste Straat 320, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 320, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5187b4ab2c5f22eae69b99e892c6387e2a68480f3e05fc665aa11c6c03e385d3c95612e4d0a9b3ebffe8b8ee443acbd3d0a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8) 320 8th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4135033 19.2988048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang