Seabreeze
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Argonauta-straat 17, Argonauta Park, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seabreeze is 'n selfsorgwoonstel in Struisbaai, Wes-Kaap, wat naby die hoofstand geleë is.
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n eetarea met stiplek vir 3 en 'n siatarea met 'n rusbank.
Daar kan nog 'n slaapplek vir 1 kind jonger as 6 jaar voorsien word, indien dit vooraf gereël is. Gatse het 'n privaat ingang, onderdakparkeerplek en toegang tot 'n braai-area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Argonauta-straat 17, Argonauta Park, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Seabreeze het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Argonauta-straat 17, Argonauta Park, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap