Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabreeze Cabanas Unit 29

Oord
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 080 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Seabreeze Cabanas Unit 29 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in 'n gewilde vakansieoord in die skilderagtige kusdorpie Victoriabaai. Die huis bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n gastetoilet en buitestort.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n stoep en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die oord is ideaal geleë om die wêreldbekende Tuinroete te besoek, en is net 300 m se stap van Victoriabaai-strand af. Dié strand is gewild vir branderplankry, visvang, om rotspoele te verken, swem, snorkel, braai, sonbaai, of bloot om by die plaaslike restaurant te ontspan. Seabreeze Unit 29 is 'n ideale strandvakansieverblyf-opsie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 21

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1263ef3102a19856d294c2fd981cebdfab44eea89ee635822ad167f7633d2a3e0d9f7d488bb0322e86ac0eba62510a6d77d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 6 mense Seabreeze Cabanas Victoria Bay Road 1629 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0025452 22.5440778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang