Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaBreeze Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danielle I
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lovely. It was refreshing and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Absoluut fantasties en baie lekker gebly. Alles was in plek en baie netjies. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly en kan die gastehuis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
SeaBreeze Guesthouse
Goeie dag Frikkie, Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is regtig bly julle het dit hier geniet by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Baie groete, Sea Breeze Gastehuis Familie

Francois A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Puik alles was 100% in plek! Alles was in plek en baie netjies en vriendelike mense! Geen klagtes nie, hulle is puik !

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
SeaBreeze Guesthouse
Hallo Francois Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Baie groete, Sea Breeze Guesthouse Familie

Cornelius D
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Yes. Very friendly and attending to matters immediately. Owner always involved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
SeaBreeze Guesthouse
Hi Ronnie Thank you so much for the review, always a pleasure and a privelege to accommodate guests like you. Hope to see you again in the near future. Stay safe Sea Breeze Team

Raymond B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Felt like home. We enjoyed the modern, spacious and spotlessly clean room. The hosts Bennie and Charlot are very friendly and helpful. They serve a lovely breakfast with a smile every morning. All the staff are also friendly and efficient. We certainly do recommend this guesthouse to all future travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
SeaBreeze Guesthouse
Thank you so much Raymond, for the time and effort to review us. It was such a privelege to have met you and to be your host. Stay safe and thank you again.

Christel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Dit was absolute bliss. Wow! Bennie was ongelooflik vriendelik, behulpsaam en super gasvry. Die gastehuis verdien 10 uit 10 sterre. Baie luuks, super skoon en 'n fantastiese ligging. Die SeaBreeze gastehuis sal ons beslis weer sien. Ons het so welkom gevoel in Swakopmund. Vandat jy daar aankom tot jy vertrek word jy op die hande gedra. Baie dankie, Bennie. Jy het werklik 'n ongelooflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
SeaBreeze Guesthouse
Baie dankie Christel vir die pragtige resensie, word opreg wardeer. Julle was sulke gemaklike en spontane mense dat ons self dit baie geniet het om met julle te gesels. Sien julle weer en bly veilig.

Paul R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Gasvryheid op sy beste. Ons was twee dae by SeaBreeze. Wens ons kon langer bly. Bennie en Charlot het ons hartlik ontvang en goed ingelig wat ons alles in Swakopmund kan ervaar. Die woonstel was puik, presies soos ons vooraf ooreengekom het. Ontbyt was uitstekend en sommer 'n lekker tyd om met die gashere te gesels oor hul pragtige Namibië. Fantastiese diens en gasvryheid. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
SeaBreeze Guesthouse
Baie dankie Paul, vir die mooi en keurige resensie. Ons het jul menswees regtig geniet en waardeer. Dit was net een groot plesier om julle te kon ontvang en die nuuskierigheid en ywer wat julle, jul tydjie hier gebruik het om alles te verken en te ervaar, dit was 'n belewenis. Ons wag vir daardie beloofde tweede besoek. Mooi loop, Bennie en Charlot.

Reynor K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2021

Besonder hoë standaard gastehuis, met besonderse vriendelike eienaars. Die gastehuis is besonder skoon, met baie hoë standaard van fasiliteite en groot aandag aan detail. Die eienaars, Bennie en Charlotte was besonder vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag, en kan die gastehuis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
SeaBreeze Guesthouse
Baie dankie Reynor vir die pragtige terugvoer wat ons van julle gekry het. Dit word opreg wardeer. Weereens baie dankie vir julle ondersteuning, dit is terwille van sulke lieflike mens mense soos julle wat ons die moed het om aan te gaan met ons besigheid en die beste diens te lewer wat ons kan. Groetnis aan al jou maters. Bennie

Theo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Beste gastehuis met die beste diens. Baie vriendelik en baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt! Beste Gastehuis in Swakopmund sal definitief weer daar oorslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
SeaBreeze Guesthouse
Liewe Theo Baie dankie vir 'n mooi resensie en terugvoering. Dit was vir ons net 'n plesier om julle as ons gaste te ontvang en akkommodeer. Ons hoop om gou weer van julle te hoor. Vriendelike Groete Sea Breeze Familie

Trudi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Vriendelike diens! Pragtige opset, heerlike rustige kuier! SeaBreeze is 'n pragtige, goed geleë gastehuis wat aan al jou verwagtinge voldoen en meer. Die eienaars is regte hartsmense wat jou dadelik laat tuis voel! 'n Moet vir 'n heerlike kuiertjie in Swakopmund!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turmalinstraat 48, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQnzMzrqT4wxNeLnSeiz46iAF7rRnxyR9DHdBbZmXZeztwPskOv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 48 Turmalin Street Vineta 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.642475637589 14.528984157078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang